Tygerberg Sakekamer bied die laaste netwerkgeleentheid van die jaar aan op Donderdag 26 Oktober 2017.