News

Tygerberg Sakekamer Nuus

tygerberg sakekamer

Verslag van die Voorsitter van die AHI Tygerberg Sakekamer 2017/18

Hiermee ʼn oorsig van die Sakekamer se aktiwiteite die afgelope jaar. Oorsig Die afgelope jaar was vir ons suksesvol. Ons dagbestuur sorg dat ons goed funksioneer sodat die bestuursvergaderings se…

Read More
tygerberg sakekamer

Sake-ete uitnodiging

Kom geniet ons Sake-ete met Raadsheer Ian Neilson, Onderburgermeester van die Stad Kaapstad, as ons Hoofspreker.

Geleentheid geborg deur Nedbank en Old Mutual.

Read More
tygerberg sakekamer

Nuusbrief – February 2018

Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Daar is verskeie uitdagings  voor ons deur maar ook…

Read More
Potjiekoskompetisie vir besighede

Potjiekoskompetisie vir besighede

Skryf jou besigheid in, bring jou kliente/personeel saam om ‘n POT te bou en neem deel aan ‘n uitstekende NETWERK en SPANBOU GELEENTHEID.

Read More
2018

Jaarprogram 2018

Read More
tygerberg sakekamer

November 2017 Nuusbrief

Die jaar is so te se verby. Dit was ʼn moeilike jaar vir meeste van ons lede met groot uitdagings in die besigheidswêreld, ʼn ekonomie wat sukkel en baie politieke…

Read More
Jaar afsluitings funksie

Jaarafsluitingsfunksie 9 November 2017.

Read More

Tygerberg Sakekamer bied die laaste netwerkgeleentheid van die jaar aan op Donderdag 26 Oktober 2017.

Read More
Vrouedag Women's Day

Tygerberg Sakekamer – Vrouedag/ Women’s Day

Kom geniet Vrouedag-oggend op die Neethlingshof Wynlandgoed in die geselskap van Christo Snyman van “Die Broers” en Johan Rademan van RSG. Wynproe word aangebied deur Neethlingshof-wynmaker, De Wet Viljoen. Waar/…

Read More
City of Cape Town

Patricia De Lille – Budget speech

City of Cape Town Executive Mayor, Patricia de Lille, recently presented her budget speech in which she highlighted the city’s pro-poor spending agenda. You can listen to the Mayor’s speech…

Read More