Walking making business

Tygerberg Sakekamer bied aan

Tygerberg Sakekamer bevorder besigheidsbelange in die area

Die waardeproposisie van die Tygerberg Sakekamer sluit in:

  • Inligting:
    • Ekonomiese vooruitskattings
    • Nuwe Wetgewing
    • Stad Kaapstad se beplanning vir 3 tot 5 jaar
    • Kontaknommers in geval van probleme
    • Persverklarings deur owerheidsinstansies
    • Relevante besigheidsinligting
  • Bemarkingsgeleenthede:
    • NETWERKGELEENTHEDE tydens ledevergaderings
    • SPESIALE netwerkvergaderings
    • Advertensie geleentheid op ons webtuiste en Facebook bladsy
  • Onderhandelings en gespreksforums met:
    • Provinsiale- en Plaaslike Owerhede
    • Staatsdiensleweringsdepartemente
    • Die Stad Kaapstad
    • Provinsiale Ministers
  • Gesagdraende kommunikasie met:
    • Owerhede
    • Diensleweringsagentskappe
    • Ander besigheidforums
    • Nuusblaaie
  • Opleiding en ontwikkeling in:
    • Entrepreneurskap
    • Bestuur en
    • Leierskap