Ons streef daarna om die ekonomiese en besigheidsbelange van ons lede te bevorder.

SLUIT AAN

Die Tygerberg Sakekamer

Die Tygerberg Sakekamer is ‘n inklusiewe Afrikaanse sakekamer wat bestaan uit meer as ‘n 40 individuele sakekamers in die Wes-Kaap en wat meer as 1,000 besighede verteenwoordig.

Ons hoofdoel

Die oogmerk van die Tygerberg Sakekamer is om die ekonomiese en besigheidsbelange van ons lede in die groter Tygerberg-area te bevorder.
Ons streef daarna om volhoubare voorspoed vir ons lede, belanghebbendes en gemeenskappe in die area te skep deur die Tygerberg-area te vestig as die "gekose besigheidsbestemming in die noordelike voorstede”.
Dit kan egter slegs gebeur wanneer besighede in ons area binne ‘n vryemarkstelsel floreer en werksgeleenthede deurlopend geskep kan word.

Ons Span

Diens Areas

Bellville 

Plattekloof

Brackenfell

Kuilsrivier

Goodwood

Parrow

Organisasies wat ons ondersteun