Archive for April 2018

Verslag van die Voorsitter van die AHI Tygerberg Sakekamer 2017/18

tygerberg sakekamer

Hiermee ʼn oorsig van die Sakekamer se aktiwiteite die afgelope jaar. Oorsig Die afgelope jaar was vir ons suksesvol. Ons dagbestuur sorg dat ons goed funksioneer sodat die bestuursvergaderings se agendas korter is en besluite vinniger geneem kan word. Dit het ook goed ingepas met die werksaamhede van die Admin Beampte, Adri Meadon. Ons is…

Read More