Archive for August 2017

Tygerberg Sakekamer – Vrouedag/ Women’s Day

Vrouedag Women's Day

Kom geniet Vrouedag-oggend op die Neethlingshof Wynlandgoed in die geselskap van Christo Snyman van “Die Broers” en Johan Rademan van RSG. Wynproe word aangebied deur Neethlingshof-wynmaker, De Wet Viljoen. Waar/ Where: NEETHLINGSHOF Wynlandgoed/ Wine Estate (Kliek hier vir die kaart/ Click here for the map) Wanneer/ When: Wednesday 9th August 2107 Tyd/ Time: 10.30 vir 11.00…

Read More

Patricia De Lille – Budget speech

City of Cape Town

City of Cape Town Executive Mayor, Patricia de Lille, recently presented her budget speech in which she highlighted the city’s pro-poor spending agenda. You can listen to the Mayor’s speech here: https://soundcloud.com/ct-media/300517-mayors-budget-speech

Read More

Are we entering a new era in marketing?

Beau

Date: Thursday, 22 June 2017 Time: 07h30 for 08h00 Venue: 101 JG Van Der Horst Building, University of Stellenbosch, Business School, Bellville Campus, Carl Cronje Drive, BellvilleClick here for a map to the venue. Cost: R120 per person Reservations:     No later than 15 June 2017 Contact: Adri Meadon – 083 288 7984 / admin@tygerbergsakekamer.co.za Book your tickets…

Read More

Breakfast with “The Networking Guy” – Karl Smith

Breakfast with "The Networking Guy" - Karl Smith

The art of networking holds plenty of positive opportunities for you and your business. Having the right connections opens the door to new business, trusted advice, friendship and increased reach. Karl Smith, The Networking Guy, shares some secrets on Thursday, 18 May 2017. Bookings are essential as limited seating is available. Book no later than 8…

Read More

TygerPreneur Inligting Brosjure 2017

TygerPreneur Inligting Brosjure 2017

WIE KAN VOORDEEL HIERUIT TREK? Huidige ekonomiese omstandighede maak dit uiters moeilik vir skoolverlaters en ander mense om voltydse betrekkings te bekom en daardeur ’n inkomste te verdien ten einde ’n goeie lewenswyse vir hulself en hul geliefdes te verseker. Na-skoolse onderrig is tans ook baie duur en toegang tot tersiêre instellings moeilik. Sou jy…

Read More

Maart 2017 Nuusbrief

Maart 2017 Nuusbrief

Die jaar het vinnig afgeskop met ons Potjiekos wat gehou was op Vrydag die 4de Februarie. Dit was soos verwag ʼn baie groot sukses met 30 potte en baie goeie ondersteuning van lede en nie-lede. Volgende op ons program was die Algemene Jaarvergadering wat op 1 Maart te Hoërskool Stellenberg plaasgevind het. Die opkoms was…

Read More

Januarie 2017 Nuusbrief

2017

Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Dit is waarskynlik ʼn onvoorspelbare jaar met ʼn nuwe Amerikaanse President en potensieel gevaarlike kinkels op die Suid Afrikaanse politieke front met die aanloop na die aanwys van ʼn opvolger vir Jacob Zuma. Die…

Read More