Bookmark : http://www.ahitygerberg.co.za/index.php?id=4&categoryIdList=2
Skip to : [Content] [Navigation]

AHI Tygerberg Sakekamer Besigheidsnuus

  • Nuwe voorgestelde SEB kodes

    12 Nov 2012

  • R53 MILLION EMERGENCY CENTRE UNDER CONSTRUCTION AT KARL BREMER HOSPITAL

    10 Aug 2012

    The new emergency centre currently under construction at Karl Bremer Hospital will broaden the scope of health services on offer to a complete package of primary health care services to patients from the northern and Tygerberg sub-districts, the Western Cape Minister of Health,  Theuns Botha, said at a media briefing today.

  • June 2012 IT Tips & Tricks

    13 Jun 2012

    Stel ons vandag nog op die proef en ons sal jou besigheid ʼn hupstootjie gee met die bedryf se voorste stel produktiwiteitsinstrumente  – vir minder as die koste daarvan om vir al jou personeel een koppie koffie per dag te koop.  Hoe werk dit?

  • Minister Trevor Manuel - Regering se Nasionale Ontwikkelings Plan

    08 Jun 2012

  • Die ekonomiese gevolge van strenger bankregulering

    07 Jun 2012

    Die proses om die regulering van finansiële instellings en markte na die internasionale finansiële krisis op te skerp is steeds in volle swang, met die banke in die kollig. Die voortslepende Europese krisis...

  • DIE REG OP 'n JAARLIKSE LOONVERHOGING

    06 Jun 2012

    Vraag: Het werknemers ʼn reg op ʼn jaarlikse loonverhoging? Antwoord: Daar rus geen algemene verpligting op ʼn werkgewer om ʼn jaarlikse verhoging toe te staan nie. Kort verduideliking: Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes van 1997...

  • BUSA Ports Regulator Engagement on NPA Tariff Increase Methodology

    18 May 2012

    On 25 April 2012, BUSA arranged an engagement between its members and the National Ports Regulator (NPR). The proposed tariff increase strategy and tariff increase methodology was the main focus point....

  • E-BUSA BULLETIN APRIL 2012

    08 May 2012

    Business Unity SA (BUSA) will be represented at the African chapter of the World Economic Forum (WEF) in Ethiopia this month. This gathering will be held at the headquarters of the African Union (AU) in Addis Ababa.

  • Strandloper

    12 Feb 2012

    Politiek: Dit wil voorkom asof die res van Afrika se demokrate nog nie die demokratiese reg van vroue om in belangrike poste te wees, aanvaar het nie. Die plaaslike minister van binnelandse sake sal dus nog nie die binnelandse sake van die vasteland kan regruk nie.

  • Oor die geloofwaardigheid van die Mediumtermynbegroting

    08 Feb 2012

    Fiskale geloofwaardigheid is nie iets waarop na willekeur aanspraak gemaak kan word nie; dit moet verdien word deur konsekwent oor ‘n lang tydperk die beloofde gedrag te toon. Met ander woorde, dit is ‘n mens se historiese prestasie wat saak maak. ‘n Vinnige ondersoek van Suid-Afrika se onlangse fiskale geskiedenis behoort dus ‘n duidelike aanduiding of die aanspraak op geloofwaardigheid geregverdig is of nie, te gee.


Azapi IT Services Website Design - Get a SUPER website quote